Om die webwerf in Afrikaans te lees druk hier
PROF ROELF VAN NIEKERK
BA Theol [Stell] BA Hons [Stell] MA Clin Psych [UPE] MA Indust Psych [Stell] MEd [Rhodes] D Phil [UPE]

To View this website in English press below
6 Nobbs Road | 082 892 5499 | Box 32227 |
Summerstrand | Summerstrand | |
6001 | info@psychpract.co.za | 6019 |
• Individuele Psigoterapie gemik op die evaluering en behandeling van sielkundige probleme (Adolessente en volwassenes ouer as 15 jaar);
• Afrigting (‘Coaching’) gemik op die ontwikkeling van persoonlike en beroepskundigheid (d.i., Persoonlike/Lewens Afrigting, Bestuursafrigting, Leierskapafrigting, Uitvoerende Leierskapafrigting, en Spanafrigting);
• Loopbaanvoorligting gemik op die eksplorasie, assessering, en gepaste loopbaankeuse (Adolessente en volwassenes ouer as 15 jaar);
• Beroepsvoorligting gemik op die behandeling van werkverwante kwessies en probleme.
Ek lewer nie die volgende dienste nie:
• Assessering en behandeling van kinders en adolessente jonger as 15 jaar;
• Psigo-wetlike of forensiese werk;
• Assessering gemik op mediese rade of ontslag op grond van ongeskiktheid vir werk of inkapasiteit.
I focus on:
• Individual Psychotherapy aimed at the treatment of psychological problems (Adolescents and adults older than 15 years);
• Coaching aimed at the development of personal and occupational competencies (i.e., Personal/Life Coaching, Management Coaching, Leadership Coaching, Executive Coaching, and Team Coaching);
• Career Counselling aimed at exploration, assessment, and appropriate career choice (Adolescents and adults older than 15 years);
• Occupational Counselling aimed at the treatment of work-related issues and problems.
I do not render the following services:
• Assessment or treatment of children or adolescents younger than 15 years;
• Psycho-legal or forensic work;
• Assessments aimed at medical boarding, or dismissal due to incapacity.